DUPLEKS OM TE DEEL IN ERASMUSRAND!
ONMIDDELLIK BESKIKBAAR!
Op soek na 'n ouer netjiese, eerlike dame as huurder, wat saam met 'n ander ouer dame in haar dupleks kan bly.
ASB NET 'N ENKEL ,OUER, GESONDE DAME, GEEN ROKERS, GEEN KINDERS EN GEEN TROETELDIERE!!!
Die grondvloer met pragtige tuintjie en stoepie, ruim sitkamer, eetkamer en kombuis (wat ten volle gemeubileerd is) kan deur die huurder gebruik word.
Maaltye word nie verskaf nie maar die yskas en kombuis benodigdhede is tot die huurder se beskikking.
Op die boonste vloer is 'n ongemeubileerde privaat kamer met ingeboude kaste vir die huurder se gebruik .
Die boonste badkamer met bad en wasbak asook gaste toilet op die grondvloer is ook tot die huurder se beskikking.
As jy 'n skoon krediet rekord het en ten minste R15 000 per maand verdien kontak my vir meer inligting.